AANDAG OFFISIERE

KAMpHEMDE

Tydens die kamp trek almal hul kamphemp aan op Maandag. Dit is deel van ons geesvang. Elke 3 jaar ontwerp ons 'n nuwe kamphemp. Die kamphemp vir 2021-2023 is Jade groen Baron golfhemp met die slagspreuk Maak soos 'n ketel en kook op.

Kostes is R180 per hemp.


Daar is ook kindergrootes beskikbaar teen R130 vir die meelopers van die kamp. Die Meeloper hemp het nie die slagspreuk op nie.

Voorskoot Dag

Ons het ʼn lekker lawwe offisiere spanbou wat ons “KOP EN NEK” dag bekend gestaan het.  Ons het besluit om dit so bietjie te verander en in 2023 sal KOP EN NEK DAG vervang word met VOORSKOOT DAG.  Die voorskoot moet die Maandag van die kamp gedra word en dien as so bietjie van 'n offisiere spangees bou aksie.  Elke offisier kan enige voorskoot dra en dit versier net soos wat hule wil.  Die meelopers is ook baie welkom om deel te neem.