Bestel Nou

CRM form will load here

Begleri

Vegleri is 'n kein vaardigheid speeling wat bestaan uit 2 krale wat verbind is met 'n lang tou.  Die krale (bobejaanvuiste) kan  omgedraai en rondgedraai word om die vingers om verskillende toertjies uit te voer.

Die Begleri het sy oorsprong in Griekeland, en het in die 1960 weer populer geword as n metode om jou vingers besig te hou.  Deesdae word dit van verskillende materiale en krale gemaak.

Ons hoop jy geniet Kompetisiekamp se eie vroetel (fidget).  Kyk gerus die video's em leer jou vingers om toertjies te doen.  Onthou ook om jou hande te ruil.